17 Mar Waterhouvermoë –eenvoudige beginsels om jou besproeiingskedulering te kontroleer
By Bennie Diedericks ‘n Grond se vermoë om water vas te hou is ‘n funksie van die grond se tekstuur. Tekstuur word bepaal deur die hoeveelheid en verhouding van sand, slik en klei deeltjies tot mekaar. Hierdie verhouding is ‘n funksie van die moedermateriaal waaruit die...