LABSERVE Analytical Services |

kunsmis Tag

In hierdie skrywe deel ons graag wat in ‘n onlangse verslag van die Bemestingstofvereniging van Suid-Afrika (FERTASA) gepubliseer is met julle.  Produsente is soms besorg oor die kwaliteit van hul kunsmis, te wete of dit werklik die verklaarde hoeveelheid N, P, K, Ca, Mg en...